Christo se Kampavonture lees- en aktiwiteitboek
R150.00
In Stock100 available
Your order
Christo se Kampavonture lees- en aktiwiteitboek
PriceR150.00
- Secure checkout
About
Deur opwindende stories, persoonlike ervarings, foto’s en interessante ontdekkings, deel 9-jarige PG Conradie die onvergeetlike avonture wat hy tydens hul gesin se verskeie kampvakansies beleef. Van waar die avontuur begin, tot nuwe maats maak. Hierdie boek vang die vreugde, verwondering en vryheid vas wat kampeer so besonders maak.
Die boekie vat jou nie net saam op elke avontuur nie, daar is ook lekker aktiwiteite in en is ideaal vir jong lesers, kampeerliefhebbers en gesinne wat lief is vir avontuur.
You might also like
Customer Reviews
Loading reviews
