WIT HEMP | SIES EN BAAI in ROOI
R390.00
Almost sold outSelling fast
- Secure checkout
About
Elke hemp is deur Aletta met die hand geprint met 'n tegniek wat mens Lino Printing noem.
100% 160G katoen in Kaapstad vervaardig in 'n etiese werksomgewing.
Die ink is hoë kwaliteit Gamblin Relief Ink en jy kan die hemp in die wasmasjien was.
