WELLINGTON | Stempel Werkswinkel | 3 NOV
R1 200.00
All times in Africa/Johannesburg
Date & Time
Tuesday, November 3, 2026
10:00 AM
Venue
FESTA, Kleinevalleij, R301, Wellington, 7655
Event Starts In
24 days
Tickets Available
20 available
of 20 tickets capacity
Ticket Includes
- QR code ticket sent to email
- Wallet passes when available
- Event reminder notifications
- Tickets delivered by email
- Secure checkout
About
In hierdie Stempel Werkswinkel gaan ek die kuns van 'Lino Printing' deel. Ek gaan basies vir jou leer hoe om ’n eenvoudige stempel te kerf uit rubber en hoe om met ink dit te “print”.
Details:
Hierdie stempel werkswinkel is 3 tot 4 ure lank.
Vir beginners 16 jaar en ouer.
Ek verskaf al die tools en snacks.
Daar sal tool kits beskikbaar wees om te koop as die gees van Lino jou move.
Jy hoef nie te kan teken of geweldig kunstig te wees om die werkswinkel by te woon nie.
Ons begin stiptelik 10am.
Slegs 20 mense per klas.
